Lys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-Afrika
Wikimedia lysartikel
(Aangestuur vanaf Lys van eerste 100 NG gemeentes in Suid-Afrika)
Die eerste honderd gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika gestig, chronologies gerangskik. Almal, buiten waar anders aangedui, is in die huidige Wes-en-Suid-Kaaplandse Sinode. Geografiese etikette dui op NG Sinodes en nie op huidige provinsies nie, omdat die sinodes en provinsies net breedweg ooreenstem, hoewel daar nege van elk is. Waar twee gemeentes in dieselfde jaar gestig is, word die juiste datum (indien beskikbaar) aangegee.
Eerste tien
wysig- 1 Kaapstad - 1665
- 2 Stellenbosch - 1686
- 3 Paarl - 1691
- 4 Tulbagh - 1743
- 5 Swartland - 1745
- 6 Graaff-Reinet - 1792, Oos-Kaapland
- 7 Swellendam - 1798
- 8 Caledon - 1811
- 9 George - 1813
- 10 Uitenhage - 1817, Oos-Kaapland
1818 tot 1870
wysig- 11 Cradock - 1818, Oos-Kaapland
- 12 Beaufort-Wes - 16 Mei 1820 (hoewel nie-amptelik reeds vroeg die vorige jaar)
- 13 Somerset-Wes - 1819
- 14 Worcester - 1821
- 15 Somerset-Oos - 1825, Oos-Kaapland
- 16 Durbanville - 1826 (6 Augustus)
- 17 Clanwilliam - 1826 (26 September)
- 18 Colesberg - 1826 (10 Desember), Oos-Kaapland
- 19 NG gemeente Glen Lynden - 1829, Oos-Kaapland
- 20 Wynberg - 1829
- 21 Albanie - 1831, Oos-Kaapland
- 22 Piketberg - 1833
- 23 Bredasdorp - 1839 (22 Maart)
- 24 Riversdal - 1839 (April)
- 25 Pietermaritzburg - 1839, KwaZulu-Natal
- 26 Wellington - 1840
- 27 Winburg - 1841, Oranje-Vrystaat
- 28 Potchefstroom - 1842, Wes-Transvaal
- 29 Prins Albert - 1842 (24 November)
- 30 Richmond - 1843 (2 November)
- 31 Victoria-Wes - 1844
- 32 Franschhoek - 1845
- 33 Mosselbaai - 1845
- 34 Burgersdorp - 1846, Oos-Kaapland
- 35 Calvinia - 1847
- 36 Napier - 1848 (26 Januarie)
- 37 Fauresmith - 1848 (11 Maart), Oranje-Vrystaat
- 38 Smithfield - 1848 (23 November), Oranje-Vrystaat
- 39 Bloemfontein - 1848 (30 November), Oranje-Vrystaat
- 40 Humansdorp - 1849, Oos-Kaapland
- 41 Harrismith - 1849, Oranje-Vrystaat
- 42 Namakwaland - 1850
- 43 Rustenburg - 1850, Noordelike Sinode
- 44 Lydenburg - 1850, Oostelike Sinode
- 45 Ladismith - 1851 (10 Februarie)
- 46 Fraserburg - 1851 (24 Februarie)
- 47 Knysna - 1851
- 48 Hopefield - 1851 (13 Desember)
- 49 Middelburg, Kaap - 1852 (19 Mei), Oos-Kaapland (smelt in 2010 saam met Middelburg-Uitsig)
- 50 Pietersburg - 1852 (10 April), Noordelike Sinode
- 51 Aliwal-Noord - 1852 (19 Mei), Oos-Kaapland
- 52 Robertson - 1853 (19 Januarie)
- 53 Oudtshoorn - 1853 (11 Oktober)
- 54 Darling - 1853 (Desember)
- 55 Queenstown - 1853 (16 Desember), Oos-Kaapland
- 56 Alexandria - 1854, Oos-Kaapland
- 57 Ladysmith - 1854, KwaZulu-Natal
- 58 Hopetown - 1854 (18 Februarie), Noord-Kaapland
- 59 Pretoria - 1854, Noordelike Sinode
- 60 Montagu - 1854 (16 Oktober)
- 61 Utrecht - 1854 (19 November), KwaZulu-Natal
- 62 Jansenville - 1855 (4 Februarie), Oos-Kaapland
- 63 Ceres - 1855 (21 Maart)
- 64 Murraysburg - 1855 (19 April), Oos-Kaapland
- 65 Sutherland - 1855 (28 April)
- 66 Aberdeen - 1855 (16 Oktober), Oos-Kaapland
- 67 Heidelberg, Suid-Kaap - 1855
- 68 Vishoek - 1855 (9 Desember)
- 69 Boshof - 1856, Oranje-Vrystaat
- 70 Hanover - 1856, Noord-Kaapland
- 71 Dordrecht - 1856 (14 Oktober), Oos-Kaapland
- 72 St. Stephens - 1857
- 73 Villiersdorp - 1858 (Januarie)
- 74 Riebeek-Wes - 1858
- 75 Greytown - 1859, KwaZulu-Natal
- 76 Pearston - 1859 (12 Oktober), Oos-Kaapland
- 77 Komga - 1859, Oos-Kaapland (bestaan nie meer nie)
- 78 Weenen - 1859, KwaZulu-Natal
- 79 Jacobsdal - 1860, Oranje-Vrystaat
- 80 Kroonstad - 1860, Oranje-Vrystaat
- 81 Waterberg (Nylstroom, Modimolle) - 1860, Oostelike Sinode
- 82 Wakkerstroom - 1861, Noordelike Sinode
- 83 Lady Grey - 1861 (November/Desember), Oos-Kaapland
- 84 Philippolis - 1862, Oranje-Vrystaat
- 85 Bethulie, Oranje-Vrystaat – 1862
- 86 Edenburg - 1862, Oranje-Vrystaat
- 87 Greykerk - 1862, Oos-Kaapland (bestaan nie meer nie)
- 88 Alice - 1862, Oos-Kaapland (bestaan nie meer nie)
- 89 Tarkastad - 1863, Oos-Kaapland
- 90 Philadelphia - 1863
- 91 Riebeek-Kasteel - 1863
- 92 Willowmore - 1864, Oos-Kaapland
- 93 Heidelberg, Gauteng - 1865, Hoëveld
- 94 Uniondale - 1866
- 95 Hartbeesfontein - 1866, Wes-Transvaal
- 96 Middelburg, Transvaal - 1866, Oostelike Sinode
- 97 Zeerust - 1868, Wes-Transvaal
- 98 Bethlehem - 1869, Oranje-Vrystaat (bestaan nie meer nie)
- 99 Ficksburg - 1870, Oranje-Vrystaat
- 100 Rouxville - 1870, Oranje-Vrystaat
- 101 Wepener - 1870, Oranje-Vrystaat
- 102 Ladybrand - 1870, Oranje-Vrystaat
- 103 Ermelo - 1870, Oostelike Sinode
- 104 Bloemhof - 1870, Wes-Transvaal
Bronne
wysig- (af) Olivier, ds. P.L., 1952. Ons gemeentelike feesalbum. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.
Verwysings
wysig- ↑ Alberton se interessante kerke[dooie skakel]