Lys van landskakelkodes
Hierdie artikel is 'n lys van landskakelkodes soos gedefinieer deur ITU-T aanbeveling E.164.
Oorsig
wysig+0: Nie in gebruik nie | |||||||||
+1: NANP | +1: VSA, CA | +1 242: BS +1 246: BB +1 264: AI +1 268: AG +1 284: VG |
+1 340: VI +1 345: KY |
+1 441: BM +1 473: GD |
+1 649: TC +1 664: MS +1 670: MP +1 671: GU +1 684: AS |
+1 758: LC +1 767: DM +1 784: VC +1 787: PR |
+1 809: DO +1 829: DO +1 868: TT +1 869: KN +1 876: JM |
+1 939: PR | |
+20: EG |
+210: -- +211: SS +213: DZ +214: -- +215: -- +216: TN +217: -- +218: LY +219: -- |
+220: GM +221: SN +222: MR +223: ML +224: GN +225: CI +226: BF +227: NE +228: TG +229: BJ |
+230: MU +231: LR +232: SL +233: GH +234: NG +235: TD +236: CF +237: CM +238: CV +239: ST |
+240: GQ +241: GA +242: CG +243: CD +244: AO +245: GW +246: IO +247: AC +248: SC +249: SD |
+250: RW +251: ET +253: DJ +254: KE +255: TZ +256: UG +257: BI +258: MZ +259: -- |
+260: ZM +261: MG +264: NA +265: MW +266: LS +267: BW +268: SZ +269: KM |
+27: ZA | +28: Not used |
+291: ER +292: -- +293: -- +294: -- +295: -- +296: -- +297: AW +298: FO +299: GL |
+30: GR | +31: NL | +32: BE | +33: FR | +34: ES, EA, IC |
+350: GI |
+36: HU |
+371: LV +372: EE +373: MD +375: BY +376: AD +377: MC +378: SM +379: VA |
+383: -- +384: -- +386: SI +388: EU +389: MK |
+39: IT, VA |
+40: RO | +41: CH |
+421: SK +422: -- +424: -- +425: -- +426: -- +427: -- +428: -- +429: -- |
+43: AT | +44: GB, GG, IM, JE | +45: DK | +46: SE | +47: NO, SJ | +48: PL | +49: DE |
+500: FK +501: BZ +502: GT +503: SV +504: HN +505: NI +506: CR +507: PA +508: PM +509: HT |
+51: PE | +52: MX | +53: CU | +54: AR | +55: BR | +56: CL | +57: CO | +58: VE | |
+60: MY | +61: AU, CX, CC | +62: ID | +63: PH | +64: AQ, NZ | +65: SG | +66: TH |
+670: TL +671: -- +673: BN +674: NR +675: PG +676: TO +677: SB +678: VU +679: FJ |
+680: PW +681: WF +682: CK +683: NU +684: -- +685: WS +686: KI +687: NC +688: TV +689: PF |
+690: TK +691: FM +692: MH +693: -- +694: -- +695: -- +696: -- +697: -- +698: -- +699: -- |
+7: RU, KZ | |||||||||
+800: XT +801: -- +802: -- +803: -- +804: -- +805: -- +806: -- +807: -- +808: XS +809: -- |
+81: JP | +82: KR | +83: Nie gebruik nie | +84: VN |
+850: KP +851: -- +854: -- +855: KH +856: LA +857: -- +858: -- +859: -- |
+86: CN |
+870: XN +875: -- +876: -- +877: -- +878: XP +879: -- |
+880: BD +881: XG +882: XV +883: XL +884: -- +885: -- +887: -- +888: XD +889: -- |
+89: Nie gebruik nie |
+90: TR, QY | +91: IN | +92: PK | +93: AF | +94: LK | +95: MM |
+960: MV +961: LB +962: JO +963: SY +964: IQ +965: KW +966: SA +968: OM +969: -- |
+971: AE +974: QA +975: BT +976: MN +977: NP +978: -- +979: XR |
+98: IR |
+990: -- +991: XC +992: TJ +993: TM +995: GE +996: KG +997: -- +999: -- |
In diepte
wysigSone 1 – Noord-Amerikaanse Nommerplangebied
wysigGebiede in die Noord-Amerikaanse Nommerplangebied (NANPA) word skakelkodes toegeken asof hulle almal gebiede binne een land is. Die onderstaande kodes in die formaat +1-XXX verteenwoordig die skakelkode XXX binne die +1 NANPA Sone — nie 'n aparte landkode nie. Byvoorbeeld, die skakelkode vir Guam is +1 (die NANPA landkode) gevolg deur die gebiedskode 671 — nié +671 of +1671 nie.
- +1 Verenigde State van Amerika
- Insluitend VSA gebiede:
- +1-340 Amerikaanse Maagde-eilande
- +1-670 Noordmarianaeilande
- +1-671 Guam
- +1-684 Amerikaans Samoa
- +1-787 and +1-939 Puerto Rico
- +1-441 Bermuda
- Baie, maar nie alle, Karibiese nasies, met areakodes:
- +1-264 Anguilla
- +1-268 Antigua en Barbuda
- +1-242 Bahamas
- +1-246 Barbados
- +1-284 Britse Maagde-eilande
- +1-345 Kaaimanseilande
- +1-767 Dominika
- +1-809 and +1-829 Dominikaanse Republiek
- +1-473 Grenada
- +1-876 Jamaika
- +1-664 Montserrat
- +1-599 Nederlands-Antille
- +1-869 Sint Kitts en Nevis
- +1-758 Sint Lucia
- +1-868 Trinidad en Tobago
- +1-649 Turks- en Caicoseilande
- +210 – nie toegeken
- +214 – nie toegeken
- +215 – nie toegeken
- +217 – nie toegeken
- +219 – nie toegeken
- +243 – Demokratiese Republiek van die Kongo (voormalige Zaïre)
- +28x – nie toegeken
- +292 – nie toegeken
- +293 – nie toegeken
- +294 – nie toegeken
- +295 – gestaak (was aan San Marino toegeken, sien +378)
- +296 – nie toegeken
Oorspronklik is groter lande, soos Frankryk, tweesyferkodes toegeken (om te kompenseer vir hulle gewoonlik langer binnelandse nommers) en kleiner lande soos Ysland, is driesyferkodes toegeken; sedert die 1980's kry alle nuwe toekennings egter driesyferkodes ongeag lande se groottes.
- +37 – beëindig – was die Duitse Demokratiese Republiek (Oos-Duitsland) tot April 1992; gebruik nou Duitsland se skakelkode 49.
- +379 – toegeken aan Vatikaanstad maar gebruik 39 met Italië.
- +38 – beëindig (was toegeken aan Joego-Slawië voor dit ontbind is)
- +384 – nie toegeken
- 388 – gedeelde kode vir groepe nasies
- 388 3 – Europese Telephoonnommering Ruimte - Europa-wye dienste
- +39 – Italië en Vatikaanstad
- +42 – voorheen Tjeggoslowakye
- +422 – nie toegeken
- +424 – nie toegeken
- +425 – nie toegeken
- +426 – nie toegeken
- +427 – nie toegeken
- +428 – nie toegeken
- +429 – nie toegeken
Sone 5 – Latyns-Amerika en die Karibbiese gebied
wysig- +508 – Sint-Pierre en Miquelon – buite die sone geleë, naby Newfoundland, Kanada
Sone 6 – Suidoos-Asië en Oseanië
wysig- +61 – Australië insluitend eksterne gebiede Kerseiland en Kokoseilande
- +62 – Indonesië
- +670 – Oos-Timor – was vroeër Noordmarianaeilande wat nou in NANPA as kode +1-670 ingesluit is (Sien Sone 1, bo)
- +672 – Australiese eksterne gebiede behalwe Kers-, Kokoseilande, soos Australiese Antarktiese gebied, Norfolkeiland
- +676 – Tonga
- +677 – Solomoneilande
- +678 – Vanuatu
- +679 – Fidji
- +680 – Palau
- +681 – Wallis en Futuna
- +682 – Cookeilande
- +683 – Niue Island
- +684 – was te vore Amerikaans Samoa – Nou ingesluit in NANPA as kode +1-684 (Sien Sone 1, bo)
- +685 – Samoa
- +686 – Kiribati (Gilberteilande)
- +687 – Nieu-Kaledonië
- +688 – Tuvalu (Ellice-eilande)
- +689 – Frans-Polinesië
- +690 – Tokelau
- +692 – Marshalleilande
- +693 – nie toegeken
- +694 – nie toegeken
- +695 – nie toegeken
- +696 – nie toegeken
- +697 – nie toegeken
- +698 – nie toegeken
- +699 – nie toegeken
Sone 7 – Rusland en Kazakstan
wysig- +800 – Internasionale tolvrye nommer (UIFN)
- +801 – nie toegeken
- +802 – nie toegeken
- +803 – nie toegeken
- +804 – nie toegeken
- +805 – nie toegeken
- +806 – nie toegeken
- +807 – nie toegeken
- +808 – gereserveer vir Gedeelde Koste Dienste
- +82 – Suid-Korea
- +83x – nie toegeken
- +84 – Viëtnam
- +850 – Noord-Korea
- +851 – nie toegeken
- +852 – Hongkong
- +853 – Macao
- +854 – nie toegeken
- +855 – Kambodja
- +856 – Laos
- +857 – nie toegeken
- +858 – nie toegeken
- +859 – nie toegeken
- +86 – Volksrepubliek China (slegs die vasteland)
- +870 – Inmarsat "SNAC" diens
- +875 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
- +876 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
- +877 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
- +878 – Universele Persoonlike Telekommunikasiedienste
- +879 – gereserveer vir nasionale nie-kommersiële doeleindes
- +880 – Bangladesj
- +881 – Globale Mobiele Satellietstelsel
- +882 – Internasionale Netwerke
- +883 – Internasionale Netwerke
- +884 – nie toegeken
- +885 – nie toegeken
- +886 – Taiwan, Republiek China - deur ITU gelys as "Taiwan, China"
- +887 – nie toegeken
- +888 – Telekommunikasie vir rampverligting deur OCHA
- +889 – nie toegeken
- +89x – nie toegeken
Sone 9 – Wes-, Suid- en Sentraal-Asië, Midde-Ooste
wysig- 90 392 – Turkse Republiek van Noord-Ciprus
- +969 – was te vore die Demokratiese Volksrepubliekvan Jemen - nou verenig onder 967 Jemen (voorheen Jemen Arabiese Republiek)
- +970 – gereserveer vir die Palestynse Owerheid
- +978 – nie toegeken – oorsponklik aan Dubai toegeken, nou gedek deur 971
- +979 – Internasionale Premietariefdiens – aanvanklik toegeken aan Aboe Dhabi, nou gedek deur 971
- +990 – nie toegeken
- +991 – Internasionale Telekommunikasie Publieke Korrespondensie Diensproef (ITPCS)
- +992 – Tadjikistan
- +993 – Turkmenistan
- +994 – Azerbeidjan
- +995 – Georgië
- +996 – Kirgisië
- +997 – nie toegeken
- +998 – Oesbekistan
- +999 – gereserveer vir toekomstige globale dienste
Sone 0 – nie toegeken
wysigLiggings met geen landkode
wysig- Antarktika--, Skakelkode hang af van die ouerland van elke basis, bv. McMurdo Station en Scott Base is deur Nieu-Seeland.
- Kerguelen Argipel (geen permanente sentrales nie)
- Pitcairn Eiland (geen verbindings aan plaaslike telefoonnetwerk nie; slegs satellietfone is skakelbaar)
- Somaliland ('n De facto onafhanklike ligging, gebruik 252 vir Somalië)
- Wes-Sahara (Marokkaansbeheerde gebiede gebruik 212)
Geskiedenis
wysigCCITT, die voorganger van die ITU Telekommunikasie Standardisasiesektor (ITU-T), het die eerste formele lys landskodes ontwikkel. Hierdie lys is ingesluit in die 1964 CCITT Blue Book, as een van die internasionale telekommunikasie aanbevelings, wat later ITU-T aanbeveling E.164 sou word.
'n Vroeëre stelsel kodes vir Europese gebruik is in die 1960 CCITT Red Book genoem. Sommige van die landkodes is behou in die CCITT landkodetoekenning en bly steeds in plek (bv. Frankryk +33, Verenigde Koninkryk +44).
Eksterne skakels
wysig- Telefoonnommer rekenaar vir internasionale telefoon oproepe
- http://www.lincmad.com/world.html
- http://www.itu.int/dms_pub/itu-t/opb/sp/T-SP-LT.1-2015-PDF-E.pdf
- http://www.itu.int/dms_pub/itu-t/opb/sp/T-SP-E.164D-2016-PDF-E.pdf
- http://www.itu.int/dms_pub/itu-t/opb/sp/T-SP-E.164C-2011-PDF-E.pdf
- http://www.wtng.info/
- http://www.usa.att.com/traveler/tools/downloads.jsp Geargiveer 20 Februarie 2008 op Wayback Machine Aflaaibare kodelys] van AT&T.