Wikipedia:Wikiprojek Suid-Afrika

Welkom by Wikiprojek Suid-Afrika! Dit is 'n samewerkingsgebied vir Wikipediane wat belangstel in die verbetering van die dekking van Suid-Afrikaanse artikels. As u weet van aktiewe redakteurs wat bygedra het tot Suid-Afrika-verwante artikels of verwante Wikiprojekte, verwys hulle dan na hierdie projek. Nuwe deelnemers is welkom; voel asseblief vry om hier aan te sluit! Kyk ook vir ons Portaal:Suid-Afrika.

Deelnemers

wysig

Om deel te word van Wikiprojek Suid-Afrika, wysig hierdie afdeling en plaas #~~~~ hieronder in alfabetiese volgorde.

  1. --   Aliwal2012 (kontak) 10:06, 1 Junie 2020 (UTC)[antwoord]
  2. -- Pynappel (skil 'n appeltjie) 19:44, 31 Mei 2020 (UTC)[antwoord]
  3. -- Lefcentreright (kontak) 17:10, 29 Mei 2020 (UTC)[antwoord]
  4. -- Sobaka (kontak) 13:14, 25 Junie 2020 (UTC)[antwoord]
  5. --   SpesBona 21:59, 31 Mei 2020 (UTC)[antwoord]
  6. -- TapticInfo (kontak) TapticInfo (kontak) 09:02, 15 Augustus 2021 (UTC)[antwoord]


Sjablone

wysig

Sjablone om te voltooi / verbeter

wysig


Sjablone om te gebruik

wysig

Plaas die {{Wikiprojek Suid-Afrika artikel}} op die besprekingsbladsy van alle artikels wat deel is wan WIkiprojek Suid-Afrika.


Sien die volgende lys van Suid-Afrikaanse saadjie sjablone. Ontkiem sommer 'n saadjie.

Saadjie

wysig

Nuwe artikels

wysig