Portaal : Inhoudsopgawe/Hoofpunte/Geografie en plekke
Geografie
Kontinente en belangrike geopolitieke streke (nie-kontinente is kursief )
Afrika • Antarktika • Asië • Europa • Noord-Amerika • Oseanië (sluit in Australië ) • Suid-Amerika
Politieke verdeeldheid van die wêreld, gerangskik volgens die vasteland of belangrike geopolitieke streek
Afrika
Wes-Afrika
Benin • Burkina Faso • Kape Verde • Ivoorkus • Gambië • Ghana • Guinee • Guinee-Bissau • Liberië • Mali • Mauritanië • Niger • Nigerië • Senegal • Sierra Leone • Togo
Noord-Afrika
Algerië • Egipte • Libië • Mauritanië • Marokko • Soedan • Suid-Soedan •Tunisië • Wes-Sahara
Sentraal-Afrika
Angola • Burundi • Kameroen • Sentraal-Afrikaanse Republiek • Tsjad • Die Demokratiese Republiek van die Kongo • Ekwatoriaal-Guinee • Gaboen • Republiek van die Kongo • Rwanda • São Tomé en Príncipe
Oos-Afrika
Burundi • Comore • Djiboeti • Eritrea • Ethiopië • Kenia • Madagaskar • Malawi • Mauritius • Mosambiek • Rwanda • Seychelle • Somalië • Tanzanië • Uganda • Zambië • Zimbabwe
Suider-Afrika
Botswana • Lesotho • Namibia • Suid-Afrika • Swaziland
Afhanklikes
Mayotte (Frankryk) • St. Helena (VK) • Puntland • Somaliland • Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Antarktika
Geen
Asië
Sentraal-Asië
Kasakstan [ 1] • Kirgisistan • Tadjikistan • Turkmenistan • Oesbekistan
Oos-Asië
China [ 2]
Tibet
Hongkong [ 3] • Macau [ 4]
Japan • Noord-Korea • Suid-Korea • Mongolië • Taiwan [ 5]
Noord-Asië
Rusland [ 6]
Suidoos-Asië [ 7]
Broenei • Birma (Myanmar) • Kambodja [ 8] • Oos-Timor (Timor-Leste) [ 9] • Indonesië [ 10] • Laos • Maleisië • Filippyne • Singapoer • Thailand • Viëtnam
Suid-Asië
Afghanistan • Bangladesj • Bhoetan • Indië [ 11] • Iran • Maledive • Nepal • Pakistan • Sri Lanka
Wes-Asië
Armenië [ 12] • Aserbeidjan [ 13] • Bahrein • Ciprus [ 14] (insluitend omstrede Noord-Ciprus ) • Georgië [ 15] • Irak • Israel • Jordanië • Koeweit • Libanon • Oman • Palestina [ 16] Katar • Saoedi-Arabië • Sirië • Turkye [ 17] • Verenigde Arabiese Emirate • Jemen
Kaukasus ('n streek wat beskou word in beide Asië en Europa, of tussen hulle)
Noord-Kaukasus
Dele van Rusland (Tsjetsjnië , Ingoesjetië , Dagestan , Adigea , Kabardino-Balkarië , Karatsjai-Tsjerkessië , Noord-Ossetië , Krasnodar-krai , Stawropol-krai )
Suid-Kaukasus
Georgië (insluitend omstrede Abchasië , Suid-Ossetië ) • Armenië • Aserbeidjan (insluitend omstrede Nagornyy-Karabakh Republiek )
Europa
Akrotiri en Dhekelië • Åland • Albanië • Andorra • Armenië • Oostenryk • Aserbeidjan • Belarus (Wit-Rusland) • België • Bosnië en Herzegowina • Bulgarye • Kroasië • Siprus • Tsjeggiese Republiek • Denemarke • Estland • Faroëreilande • Finland • Frankryk • Georgië • Duitsland • Gibraltar • Griekeland • Guernsey • Hongarye • Ysland • Ierland • Man (eiland) • Italië • Jersey • Kasakstan • Kosowo • Letland • Liechtenstein • Litaue • Luxemburg • Masedonië • Malta • Moldawië (including disputed Transnistrië ) • Monaco • Montenegro • Nederland • Noorweë • Pole • Portugal • Roemenië • Rusland • San Marino • Serwië • Slowakye • Slowenië • Spanje • Svalbard • Swede • Switserland • Turkye • Oekraïne
Verenigde Koninkryk
Engeland • Noord-Ierland • Skotland • Wallis
Vatikaan-Stad
Europese Unie
Noord-Amerika
Kanada
Provinsies van Kanada: Brits-Columbië • Quebec • Saskatchewan
Groenland • Saint-Pierre en Miquelon
Verenigde State
Alabama • Alaska • Arizona • Arkansas • Kalifornië • Colorado • Connecticut • Delaware • Florida • Georgia • Hawaii • Idaho • Illinois • Indiana • Iowa • Montana • Kansas • Kentucky • Louisiana • Maine • Maryland • Massachusetts • Michigan • Minnesota • Mississippi • Missouri • Nebraska • Nevada • New Hampshire • New Jersey • Nieu-Mexiko • New York • Noord-Carolina • Noord-Dakota • Ohio • Oklahoma • Oregon • Pennsilvanië • Rhode Island • Suid-Carolina • Suid-Dakota • Tennessee • Texas • Utah • Vermont • Virginia • Washington • Wes-Virginia • Wisconsin • Wyoming
Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Mexiko
Sentraal-Amerika
Belize • Costa Rica • El Salvador • Guatemala • Honduras • Nicaragua • Panama
Karibies
Anguilla • Antigua en Barbuda • Aruba • Bahamas • Barbados • Bermuda • Britse Maagde-Eilande • Cayman-Eilande • Kuba • Dominica • Dominikaanse Republiek • Grenada • Guadeloupe • Haïti • Jamaika • Martinique • Montserrat • Navassa-Eiland • Nederlandse Antille • Puerto Rico • Saint-Barthélemy • Saint Kitts en Nevis • St Lucia • Sint Maarten • Saint Vincent en die Grenadine • Trinidad en Tobago • Turks en Caicos-Eilande • Amerikaanse Maagde-eilande
Oseanië (sluit in die kontinent van Australië )
Australasië [ 18]
Australië
Afhanklike/Gebiede van Australië
Kerseiland [ 7] • Kokoseilande • Norfolk-Eiland
Nieu Seeland [ 19]
Melanesië [ 20]
Fidji • Indonesië (Slegs Oseanië deel)[ 21] • Nieu-Kaledonië (Frankryk) • Papoea-Nieu-Guinee [ 22] • Solomoneilande • Vanuatu •
Mikronesië
Gefedereerde State van Mikronesië • Guam (VSA ) • Kiribati • Marshall-Eilande • Nauru • Noordelike Mariana-eilande (VSA) • Palau • Wake-eiland (VSA) •
Polinesië [ 23]
Amerikaans-Samoa (VSA) • Chatham-Eilande (NS) • Cook-Eilande (NS ) • Paas-Eilande (Chili) • Frans-Polinesië (Frankryk) • Hawaii (VSA) • Lojaliteitseilande (Frankryk) • Niue (NS) • Pitcairn-Eilande (VK ) • Adamstown • Samoa • Tokelau (NS) • Tonga • Tuvalu • Wallis en Futuna (Frankryk)
Suid-Amerika
Argentinië • Bolivia • Brasilië • Chili • Colombia • Ecuador • Falkland-eilande • Guyana • Paraguay • Peru • Suriname • Uruguay • Venezuela
Suid-Atlanties
Ascension-eiland • Sint Helena • Tristan da Cunha
Notas
↑ Kasakstan word soms beskou as 'n transkontinentale land in Sentraal-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte.
↑ Die staat is algemeen bekend as bloot "China", wat deur die gelyknamige entiteit en beskawing (China) gesubsumeer is.
↑ Hongkong is 'n Spesiale Administratiewe Streek (SAS) van die VRC.
↑ Macau is 'n Spesiale Administratiewe Streek (SAS) van die VRS.
↑ Onder die de facto beheer van die Republiek China -regering, algemeen bekend as Taiwan . Geëis in die geheel deur die VRC; sien politieke status van Taiwan .
↑ Rusland is 'n transkontinentale land ; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte.
↑ 7,0 7,1 Kerseiland en Kokoseilande (Australiese eksterne gebiede in die Indiese Oseaan suidwes van Indonesië ) is uitgesluit. Verwysingfout: Invalid <ref>
tag; name "ccau" defined multiple times with different content
↑ Algemene Bevolkingsensus van Kambodja 2008 - Voorlopige totale van die bevolking, Nasionale Instituut vir Statistiek, die Ministerie van Beplanning, vrygestel 3de September, 2008
↑ Oos-Timor word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Suidoostelike Asië enOseanië .
↑ Indonesië word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Suidoostelike Asië en Oseanië
↑ Sluit Jammu en Kashmir in, 'n betwiste gebied tussen Indië, Pakistan , en die VRS .
↑ Armenië word soms beskou as 'n Transkontinentale land: fisiografies in Wes-Asië , dit het historiese en sosio-politieke bande met Europa.
↑ Aserbeidjan word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte. Syfers sluit Nachitsjewan in, 'n outonome eksklave van Aserbeidjan begrens deur Armenië , Iran , en Turkye .
↑ Die eiland Ciprus word soms beskou as 'n transkontinentale grondgebied: in die Oos-bekken van die Middellandse See suid van Turkye , dit het 'n historiese en sosio-politieke verbintenisse met Europa. Die Verenigde Nasies beskou Ciprus in Wes-Asië, terwyl die CIA beskou dat dit in Midde-Ooste is.
↑ Georgië word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is slegs vir die Asiatiese gedeelte.
↑ Gasa en Wesoewer , gesamentlik verwys as die "Besette Palestynse Grondgebied" deur die VN, is gebiede gedeeltelik beset word deur Israel , maar onder diede facto administrasie van die Palestynse Nasionale Owerheid .
↑ Turkyeis oor die algemeen beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Suid-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte, met die hele Istanbul uitgesluit.
↑ Die gebruik en omvang van hierdie term wissel. Die VN-benaming vir hierdie substreek is "Australië en Nieu-Seeland."
↑ Nieu-Seeland word dikwels beskou as deel van Polinesië eerder as Australië .
↑ Dele van Indonesië is uitgesluit, eiland gebiede in Suidoos-Asië (VN streek) wat dikwels in hierdie streek gereken word.
↑ Indonesia is oor die algemeen beskou as 'n gebied van Suidoostelike-Asië (VN-streek); geheel of gedeeltelik, dit is dikwels ook ingesluit in Australië of Melanesia . Syfers sluit in Indonesies gedeelte van Nieu-Guinee ( Irian Jaya ) en Maluku Eilande .
↑ Papoea-Nieu-Guinee word dikwels beskou as deel van Australië sowel as Melanesië .
↑ DieAmerikaanse staat van Hawaii word uitgesluit, wat ver van die Noord-Amerikaanse landmassa in die Stille Oseaan , en Paaseiland , 'n gebied van Chili in Suid-Amerika .