Gebruiker:SpesBona/Bydraes

Uitgebreide artikels

wysig

Sedert baie jare fokus ek veral op sportartikels in beide krieket en rugby en probeer soveel kwaliteit as moontlik te skep, aangesien sport 'n baie belangrike deel in die Suid-Afrikaanse kultuur en samelewing is en dit die grootste potensiaal het om die land te verenig. Dieselfde geld ook vir Kenia wat naas Suid-Afrika, Namibië en Zimbabwe die grootste Afrikasentrum vir krieket en rugby is.

Sportkompetisies volgens sportsoorte

wysig

Hierdie sportkompetisies is sedert 2014 uitgebrei, meestal met die oog op die mees onlangse toernooi, waarby elke vorige toernooi se rekords ook volgens die nuwe toernooi s'n hersien word. In Afrika is veral krieket en rugby die sportsoorte wat die vinnigste groei met vyf nasionale spanne elk wat vir internasionale toernooie kan of kon kwalifiseer.

Krieket

wysig

Suid-Afrika se Proteas behoort tot die mees suksesvolle deelnemende spanne en krieket is die derde gewildste sportsoort in Suid-Afrika. Naas rugby is dit ook Suid-Afrika se tweede suksesvolste spanspoort. Dit is ook een van die gewildste sportsoorte in Kenia en dié land se suksesvolste spansport.

Kampioenetrofeë
wysig
Krieketwêreldbekertoernooie
wysig

Hulle is sedert 2017 uitgebrei. Dit is Kenia se suksesvolste toernooi in enige spansport.

T20I-wêreldbekertoernooie
wysig

Rugby

wysig
Rugbywêreldbekertoernooie
wysig

Hulle is sedert 2015 uitgebrei, die jaar van die agtste rugbywêreldbekertoernooi in Engeland; Suid-Afrika se Springbokke behoort tot die suksesvolste deelnemende spanne en het die trofee tot dusver vier keer gewen (in 1995, 2007, 2019 en 2023); rugby is die tweede gewildste sportsoort in Suid-Afrika, veral onder Afrikaanstaliges. Dit is ook een van die gewildste spansportsoorte in Kenia en die nasionale span kan daarin slag om die vyfde Afrikaspan te word wat vir die toernooi kwalifiseer.

Sokker

wysig

Sokker is die gewildste sportsoort in Suid-Afrika. Dit is ook 'n gewilde spansport in Kenia.

Konfederasiebekers
wysig

Hulle is sedert 2015 uitgebrei; intussen is die toernooi deur FIFA geskrap.

Sokkerwêreldbekertoernooie
wysig

Hulle is sedert 2014 uitgebrei, die jaar van die 20ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in Brasilië.

Olimpiese Somerspele

wysig

Hulle is sedert 2016 uitgebrei, die jaar van die XXXIste Olimpiade in Brasilië.

Olimpiese Winterspele

wysig

Hulle is sedert 2016 uitgebrei, die jaar van die XXXIste Olimpiade in Brasilië.

Paralimpiese Somerspele

wysig

Hulle is sedert 2016 uitgebrei, die jaar van die 15de Paralimpiese Somerspele in Brasilië.

Paralimpiese Winterspele

wysig

Hulle is sedert 2016 uitgebrei, die jaar van die XXXIste Olimpiade in Brasilië.

Ander sportartikels

wysig

Ander artikels

wysig

Lande

wysig

Suid(er)-Afrikaanse artikels

wysig
Geografie
Ekonomie
Kultuur en samelewing
Politiek

Nobelpryse

wysig

Geografie

wysig
Kontinente
Oseane

Self geskepte artikels oor Suid(er)-Afrika

wysig

Nuut geskepte bladsye (nie artikels nie)

wysig

Sedert 2010 versorg ek ons tuisblad weekliks met nuwe voorbladartikels- en beelde, waarvoor elke jaar 52 bladsye vir artikels saam met die jaarbladsy asook 52 bladsye vir beelde saam met die jaarbladsy geskep word, sien SpesBona se bydraes.

Portale

wysig

In Januarie 2023 het ek die Portale Krieket, Rugby en Vlae en wapens geskep en sedertdien versorg ek ook die Portaal:Sport.

Sien ook

wysig